Wanneer

De Vette Mossel is heeljaar oop!
Elke Saterdagaand en Sondagmiddag, asook meeste Vrydagaande & Saterdagmiddae.
Vir Funksies van meer as 20 mense kan die Mossel vir Enige dag bespreek word!

De Vette Mossel se twee eetsessies is:

Middagsessie: 13:00 – 17:00
Aandsessie:    19:00 – 23:00

NB. MAAK ASB 100% SEKER DAT U BY DIE REGTE DE VETTE MOSSEL BESPREEK – DE VETTE MOSSEL @ PARYS, VRYSTAAT.

Promosies en Aanbiedinge

Geen promosies tans

Prys

(R200 addisioneel vir 415g heel Weskuskreef/ 800 g heel garnale)

(Tariewe is onderhewig aan veranderinge – een keer ‘n jaar op 1 Desember.)Kliek Hier vir Pryse vanaf Desember 2018

(NEEM KENNIS ASB: Goed toegeruste kontantkroeg is beskikbaar!)

Ons volgende sessie:
Di 23 AprToe
Wo 24 AprToe
Do 25 AprToe
Vry 26 AprOop slegs vir aandete
Sat 27 AprOop slegs vir middagete
Son 28 AprOop slegs vir middagete
Ma 29 AprToe
Di 30 AprToe
Wo 01 MeiToe
Do 02 MeiToe
Vry 03 MeiOop slegs vir aandete
Sat 04 MeiOop vir middagete en aandete
Son 05 MeiOop slegs vir middagete
Ma 06 MeiToe

BESPREKING

Naam:

E-pos:

Selfoonnommer:









Besprekings is noodsaaklik. Eerstens om u teleurstelling te spaar en tweedens om ons in staat te stel om behoorlik vir u voor te berei.

U wil by DE VETTE MOSSEL @ PARYS bespreek?

Tel: (060) 486 7686

KONTAK ONS / TARIEWE

Gooi n lyn

NB. MAAK ASB 100% SEKER DAT U BY DIE REGTE DE VETTE MOSSEL BESPREEK – DE VETTE MOSSEL @ PARYS, VRYSTAAT.

U wil by DE VETTE MOSSEL @ PARYS bespreek?

DE VETTE MOSSEL @ PARYS.Tel: (060) 486 7686
E-pos: devettemossel@parys.co.za

BESOEK HARTIES
BESOEK GROOTBRAK
BESOEK HERMANUS