ONS UITGANGSPUNT

Dis ‘n ervaring!

Ons by De Vette Mossel Parys poog om veel meer te bied as bloot ‘n ete – dit is ‘n ervaring, in ongewone en informele omstandighede, waar jy saam met vriende (oues en nuutgevondes) gesellig saam verkeer, waar niemand jou aanjaag nie en waar jy soveel seekos eet as waarvoor jy lus is – net soos ons langs die Weskus maak…

Die uitstekende voorbereiding van top gehalte seekos, in oorvloed, en waarde vir geld, is ons erns.

SKINK ‘N WYNTJIE!

Met aankoms verwelkom ons jou met ‘n glas kaapse wyn. Ons het ook ‘n kontantkroeg met die beste Kaapse wyne & alle ander bekende drankies. Ons vra ook geen kurkfooi nie.

KONTAK ONS / TARIEWE

Gooi n lyn

NB. MAAK ASB 100% SEKER DAT U BY DIE REGTE DE VETTE MOSSEL BESPREEK – DE VETTE MOSSEL@PARYS, VRYSTAAT.

U wil by DE VETTE MOSSEL@PARYS bespreek?

Tel: (060) 486 7686

EMAIL: devettemossel@parys.co.za

Gaan Na Kontak Blad
vir pryse, tye, en meer!